Robert Parrish

Robert Parrish
Geboortenaam Robert R. Parrish
Geboorte (1916-01-04)4 Januarie 1916
Sterfte 4 Desember 1995 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Parrish (4 Januarie 1916 – 4 Desember 1995) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Body and Soul (1947), All the King's Men (1949), Cry Danger (1951), en The Purple Plain (1954).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search